orellfuessli.ch

Infanta

"e;My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis."e; "e;Hallo, Bennie,"e; se die twee en dertig stemme in 'n blymoedige koor. "e;Ek het gisteraand 'n bottel Jack Daniel's uitgesuip en my vrou geslaan. Sy het my vanoggend uit die huis uit gesit. Ek is nou een dag sonder drank. Ek is hier omdat ek nie my drinkery kan beheer nie. Ek is hier omdat ek my vrou en my kinders en my lewe wil terughe."e; Terwyl hy die desperate vasberadenheid in sy eie stem hoor, begin iemand hande klap en dan dawer dit in die afgeleefde kerksaaltjie. Maar om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Griessel van die Ernstige en Geweldsmisdaadeenheid eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoenloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Portrait
Deon Meyer, Jahrgang 1958, gilt als einer der erfolgreichsten Krimiautoren Südafrikas. Er begann als Journalist zu schreiben und veröffentlichte 1994 seinen ersten Roman. Mit seiner Frau und vier Kindern lebt er in Melkbosstrand. "Das Herz des Jäger" wurde mit dem ATKV Prose Prize ausgezeichnet, einem begehrten südafrikanischen Literaturpreis. In den USA wurde der Roman zu den zehn besten Thrillern des Jahres ernannt. Zeitgleich erscheint im Aufbau Taschenbuch Verlag sein Roman "Der traurige Polizist".
… weiterlesen
Beschreibung

Produktdetails


Format ePUB i
Kopierschutz Kopiergeschützt (Adobe ID erforderlich) i
Seitenzahl 480, (Printausgabe)
Erscheinungsdatum 07.11.2014
EAN 9780798169509
Verlag Human & Rousseau
eBook
Fr. 24.50
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Premium Card
Fr. 24.50 Umsatz sammeln
Weitere Informationen

Andere Kunden interessierten sich auch für

  • 44334547
    Ikarus
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 24.50
  • 36473663
    Proteus
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 24.50
  • 42601706
    Cobra
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 7.50
  • 45178293
    Cobra
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 6.50
  • 36473453
    7 Dae
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 24.50
  • 44902789
    Wie kommt das Schwein mit Boot ins Kosovo?
    von Hawe Preters
    eBook
    Fr. 2.50
  • 24492726
    Weißer Schatten
    von Deon Meyer
    (6)
    eBook
    Fr. 10.50
  • 24492724
    Der traurige Polizist
    von Deon Meyer
    eBook
    Fr. 10.50
  • 47872220
    AchtNacht
    von Sebastian Fitzek
    (107)
    eBook
    Fr. 11.50
  • 47839875
    Sommer in der kleinen Bäckerei am Strandweg
    von Jenny Colgan
    (3)
    eBook
    Fr. 10.50

Kundenbewertungen


Es wurden noch keine Bewertungen geschrieben.

Wird oft zusammen gekauft

Infanta

Infanta

von Deon Meyer

eBook
Fr. 24.50
+
=
Rote Spur

Rote Spur

von Deon Meyer

(4)
eBook
Fr. 10.50
+
=

für

Fr. 35.00

inkl. gesetzl. MwSt.

Alle kaufen