Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 7.40
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
9 - 14 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
15.08.2023
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
64 (Printausgabe)
Dateigröße
27563 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780637002288
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung