Beschreibung
Produktdetails
Einband
Taschenbuch
Erscheinungsdatum
31.07.2023
Verlag
Lets PretoriusSeitenzahl
562
Maße (L/B/H)
22.9/15.2/3.1 cm
Gewicht
803 g
EAN
9798223135999
Ek is ¿ Afrikaner......ek is ¿ Boer........ek is ¿ Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans..... ek is ¿ Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort! Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ¿ ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort. Die BOEREBOEK is ¿ wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ontstaan van BASA21. Verder word die invloed van transformasie op BASA21 bespreek en ¿ oplossing vir OORLEWING in ¿ "nuwe Suid-Afrika" word voorgestel.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung