Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.09.2011
Verlag
TafelbergSeitenzahl
512 (Printausgabe)
Dateigröße
647 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780624050308
In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na dié Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand dat sy slegs vier maande oor het om te leef. Haar laaste dae wil sy in Rome deurbring, en hier maak sy onverwags kennis met 'n briljante breinchirurg. Is daar wél nog hoop vir haar?En in Dierbare duiweltjie verneem Vanessa die skokkende nuus dat haar man 'n veelwywer is! Hierna dra sy 'n enorme wrok teen die manlike geslag . . . totdat sy die aantreklike dokter Gerrit Mynhardt ontmoet.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung