Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.04.2013
Verlag
TafelbergSeitenzahl
224 (Printausgabe)
Dateigröße
569 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780624064046
In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner - ook bekend as Godfather - en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op 'n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer 'n nuwe trolliejoggie daar begin werk, 'n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik 'n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner!
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung