Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.09.2014
Verlag
TafelbergSeitenzahl
212 (Printausgabe)
Dateigröße
451 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780624070870
Jy sien op 'n dag jou eerste rinkhals langs 'n trappie in die sitkamer, of 'n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord "slang" deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word méér as slang, dit word 'n sleutel wat iets onsêbaars ontsluit.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung