Yolanda ontmoet die perfekte man en die verhouding vorder. Sy verstoot hom weens die bedrog van sy eks en hy is in 'n koma na 'n ongeluk.Sal hy haar vergewe? Hoe lank moet sy wag?Hierdie boek is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.