Lekker Vinnige Etes
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
-
eBook Format:PDF
- PDF Fr. 9.40 ausgewählt
- ePUB Fr. 9.40
Fr. 9.40
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Nein
Erscheinungsdatum
27.11.2012
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
176 (Printausgabe)
Dateigröße
11464 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781432300258
"Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker ... Hierdie kookkunsreis was vir my 'n openbaring. Dit is 'n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplanning en voldoende voorraad in jou spenskas verg. Ek sal jou wys hoe jy met slim, voorafbereide items van goeie gehalte en puik vars produkte heerlike 'tuisgemaakte etes' kan voorberei." kookboek-outeur en uitsonderlike kosskrywer, Hilary Biller
Met die stygende druk op gesinsbegrotings en die toenemde bewustheid van gesondheidskwessies en die gevare van vetsug, meen Hilary dat huiskokke duur, wegneem-etes die rug sal toekeer op soek na heerlike, voedsame alternatiewe wat vinnig en met maklik verkrygbare produkte voorberei kan word. Daar is 156 resepte in Lekker vinnige etes, waroonder idees vir ontbyt, slaaie, voorgeregte, hoender-, vis-, vleis- en vegetariese geregte, nageregte en drankies. Om te verseker dat die besige kok nooit 'n oomblik verspil nie, het Hilary 'n onontbeerlike lys produkte vir die spens- en die vrieskas, sowel as noodsaaklike toerusting ingesluit dít alles om kosmaak makliker te maak.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung