Stories van die kantlyn
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
-
eBook Format:PDF
- PDF Fr. 13.90 ausgewählt
- ePUB Fr. 13.90
Fr. 13.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Nein
Erscheinungsdatum
01.03.2016
Verlag
University of Pennsylvania Press, Inc.Seitenzahl
224 (Printausgabe)
Dateigröße
16810 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781770228955
Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein een van slegs 56 spelers wat dié eer kon hê was hy taai en kompromisloos op die veld, maar langs die kantlyn was hy 'n ware heer en uitstekende storieverteller soos bewys word deur die anekdotes wat byeengebring is in hierdie boek.
In Stories van die kantlyn neem hy lesers tot agter die skerms, na sy kinderdae as skoolseun-rugbyspeler, tot die berugte meelbom-toer in Nieu-Seeland in 1981, en ook sy Curriebeker-oorwinnings vir drie provinsies tot vandag toe 'n ongeëwenaarde prestasie. Hy skryf ook oor hoe dit was om saam met legendes soos Morné du Plessis, Gerrie Germishuys, Schalk Burger snr. en Gysie Pienaar te speel, hy roep bewonderaars se vreemde en dikwels fleurige gedrag in herinnering en gee lesers 'n fasinerende blik op die amateurdae van rugby in Suid-Afrika. Hy vertel in sy unieke, onnabootsbare styl van sy persoonlike stryd met 'n spraakgebrek en gesondheidsprobleme, en hoe hy 'n tragedie in die familie hanteer het.
Elke Suid-Afrikaanse rugbyliefhebber sal hierdie boek, wat soms diep persoonlik, soms amusant en partymaal nostalgies is, koester en geniet.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.