JAN - My Franse kosverhaal
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
-
eBook Format:ePUB
- PDF Fr. 19.90
- ePUB Fr. 19.90 ausgewählt
Fr. 19.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
12.05.2016
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
256 (Printausgabe)
Dateigröße
51050 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781432307516
JAN My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung