Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
15.03.2012
Verlag
QueillerieSeitenzahl
320 (Printausgabe)
Dateigröße
566 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780795800276
Was daai 'n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net ná jy die sand uit jou oë gevee het?Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry?Is dit sleg om lekker te voel as jy 'n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het? Vir antwoorde op dié en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Dié boek het 'n skop soos 'n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung