Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
20.11.2013
Verlag
QueillerieSeitenzahl
224 (Printausgabe)
Dateigröße
424 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780795800726
Anderkant die spieël is 'n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met 'n .22 wegblaas, en wat vingeralleen 'n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op 'n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in 'n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op 'n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met 'n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung