Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.05.2014
Verlag
QueillerieSeitenzahl
317 (Printausgabe)
Dateigröße
1799 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780795800788
Reeksmoordenaar, of wraak?
Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na 'n reeksmoordenaar lyk - almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom - maar Kassie is net nie oortuig nie . . .
Boonop word hy aangesê om 'n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie.
En dan's daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute - en hy's óók ses en vyftig - wat die leisels van 'n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung