Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
14 - 16 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
17.04.2017
Verlag
Human & RousseauSeitenzahl
160 (Printausgabe)
Dateigröße
444 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780798174527
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van 'n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het.
Ons al vier staan in 'n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig.
Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wêreld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun.
Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is 'n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.
Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool ná sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds 'n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung