Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
3 - 6 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
01.05.2017
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
32 (Printausgabe)
Dateigröße
6108 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781432309022
Songolôlo is 'n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te sê, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op 'n rampspoedige dag, besluit 'n honger arend Songolôlo sal 'n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songolôlo na al sy gemeenheid wil red? Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung