Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en dieregrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.