Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
23.10.2017
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
44 (Printausgabe)
Dateigröße
3364 KB
EAN
9780799384345
Lulu droom daarvan om eendag 'n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.
Die skool beplan 'n spesiale verjaardagfees. 'n Groot fees met lekker kos, 'n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.
Maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp.
Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.