Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 1.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
20.01.2018
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
60 (Printausgabe)
Dateigröße
410 KB
EAN
9780799387261
Willem loop draaie om Melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. Wat is dit aan dié pragtige brunet wat so met hom toor? Waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai? BONUSKORTVERHAAL! Vir die doodskleed se sakke Didi Potgieter Met haar eie lewe aan skrewe, vlug Francisca na die plaas Laaste Rus. Maar die rede waarom sy haar verlowing verbreek het, is die eienaar van die plaas. Sal hulle 'n liefde vind om die doodskleed se sakke te vul?
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.