Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
08.01.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
256 (Printausgabe)
Dateigröße
599 KB
EAN
9780799393446
Seks, leuens en die internet is 'n rou, eerlike vertelling deur 'n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis 'n eerlike en soms skreeusnaakse memoir - maar ook 'n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung