Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
20.02.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
60 (Printausgabe)
Dateigröße
352 KB
EAN
9780799393750
Om met jou te dans Ernalize du Toit Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar 'n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom? Hougoed - Didi Potgieter Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.