Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.01.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
208 (Printausgabe)
Dateigröße
903 KB
EAN
9780799394429
Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet?
Sashen en Olivia deel tydelik 'n meenthuis maar sy bly vir hom 'n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid.
Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer's wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen 'n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou?
Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of 'n leeftyd van vrees vir die onbekende?

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.