Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan (RomanzaLiefde)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 1.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
07.01.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
60 (Printausgabe)
Dateigröße
366 KB
EAN
9780799395419
Blinkpoets die liefde Jessica Venter. Tanya het meer as 'n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor 'n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, 'n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung