Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 14.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.09.2021
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
440 (Printausgabe)
Dateigröße
613 KB
EAN
9780639601687
Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen 'n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog 'n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle 'n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar 'n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om 'n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe 'n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word. In Strikdans skop Elle se matriekjaar op 'n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel. En Gravitas het 'n nuwe waarnemende skoolhoof wat 'n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos ...
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung