Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe Karamel se bene bewe
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 6.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
5 - 7 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
15.09.2021
Illustriert von
Megan Bird
Verlag
United Methodist Publishing HouseSeitenzahl
32 (Printausgabe)
Dateigröße
16593 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780639608280
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke:
Flori tel tot tien (9780639608259)
Smiley verloor sy glimlag (9780639608211)
Tjoppie se hart is seer (9780639608235)
Karamel se bene bewe (9780639608273)
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke:
Flori tel tot tien (9780639608259)
Smiley verloor sy glimlag (9780639608211)
Tjoppie se hart is seer (9780639608235)
Karamel se bene bewe (9780639608273)
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung