Band 1
101 Sportgrappe
Aus der Reihe
101 Grappe
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 3.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
7 - 9 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
01.03.2019
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
24 (Printausgabe)
Dateigröße
1355 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780799393873
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!
Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig?
'n Suurlemoen sonder brieke.
Wat is die beste manier om 'n apie te vang?
Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang.
Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkies
Wat is geel en het vier wiele?
'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.
Klop-klop. Wie's daar?
'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!
Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:
101 Diere-grappe
101 Klop-klop-grappe
101 Lawwe-grappe
101 Pouse-grappe

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung