Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.04.2022
Verlag
Princeton University PressSeitenzahl
350 (Printausgabe)
Dateigröße
1705 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781776380138
Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie.
Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man aan haar sy het.
Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.
Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, 'n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, 'n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.
Al drie Stella se dogters ly tot 'n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.
Maar die lewe het 'n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.