Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.02.2023
Verlag
Penguin Random House South AfricaSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
1233 KB
EAN
9781776358717
Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net 'n kans sal gee. Na 'n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir 'n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor 'n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan 'n ongeneeslike niersiekte ly. Net 'n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met 'n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung