Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.08.2023
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
1688 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780637002820
Grietjie kniel langs haar bed met die gestreepte grys deken. Netso op haar knie¿ lees sy die Bybel. Dan bid sy. "Ag, Here, dra my deur hierdie dag. Help my. Sit 'n wag voor my mond, maak elke woord uit my mond sag en soet." Grietjie se loutering is die aangrypende verhaal van 'n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur 'n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op 'n beter lewe. Grietjie se geloof word getoets wanneer 'n tragedie die gesin tref. "Ek weet wanneer ek eendag by die punt kom waar ek weer met die Here kan praat met vrymoedigheid, dan wag Hy vir my. En wanneer dit voel ek kan nie meer nie, dan dra Hy my. Maak nie saak wat ek verloor nie, ek het Hom altyd. Wat meer wil ek hê?"
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung