Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.08.2023
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
476 KB
EAN
9781776359172
Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in 'n vreemde land. Sonder 'n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by 'n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.
Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om 'n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters 'n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.
In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen 'n diensmeisie en 'n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung