Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.08.2023
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
538 KB
EAN
9781776359219
Zara is vasbeslote om nooit 'n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.
Daar is egter reeds 'n vrou en 'n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat 'n trommel vol soortgelyke muntstukke van 'n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het.
Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste 'n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung