Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.08.2023
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
645 KB
EAN
9781776359257
Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees.
Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie. Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans, en tydens 'n gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is.
Dit is immers een van haar "broers" teen wie sy haar hart moet staal, en sy moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneemfamilie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te skaad nie. Want hoe sal sy haar tweede stel ouers teleurstel as sy vir hulle moet vertel wat in haar hart brand? Veral as die gevoelens vir iemand is wat, deur die wêreld en haar aanneemouers se oë gesien, veronderstel is om haar broer te wees? 'n Broer wat dit ook telkemale duidelik gemaak het dat hy haar nie in die familie wil hê nie!

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung