Kosbaar Skep herinneringe met 'n feesmaal
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 23.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.02.2022
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
176 (Printausgabe)
Dateigröße
155188 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781432311438
KOSBAAR is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 'n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om 'n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: "Kos is 'n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag. Geniet die reis en samesyn!"KOSBAAR bevat sowat 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met 'n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure 'n goeie mengsel van boerekos met 'n sterk Libanese invloed. Daar is ou gunstelinge soos roosterkoek en nostalgiese melktert, en party kry 'n nuwe baadjie, soos malvapoeding met 'n pinotagesous, gebakte patat met za'tar-speserye, New York Shake Shack-kaasburgers en stadig geroosterde lamskouer met jogurtplatbrood. KOSBAAR bevat ook heelwat graanvrye resepte omdat Elmarie onlangs uitgevind het sy is allergies vir graan.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung