Die wilde wêreld van Afrika 'n Safari-gids vir jong verkenners
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 11.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
11 - 17 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
02.06.2022
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
64 (Printausgabe)
Dateigröße
108176 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781775848080
Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 812; treffende foto's en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir 'n toer in die wildtuin.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung