'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 1.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
12.08.2023
Verlag
Poppy Seed Publishers LimitedSeitenzahl
40 (Printausgabe)
Dateigröße
2389 KB
Auflage
1. Auflage
Übersetzt von
Johann and Cornelia van Deventer
EAN
9781999349950
E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ¿ finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.
Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?
Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?
Hierdie boek is ¿ ouergids tot Die reis van die dapper hart, ¿ selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ¿ ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:
- Hoe om ¿ veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk
- Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses
- Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter
- Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer
- Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel
- Wanneer om professionele hulp in te roep
Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung