Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.09.2023
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
522 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781776359271
Ná haar verloofde se dood in 'n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk.
Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik.
Terselfdertyd word dit 'n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op 'n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstand en gevaar vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung