Nostalgie Kos wat vra vir 'n tweede skep en sê onthou jy nog
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 19.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.10.2023
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
22887 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781485901808
NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir 'n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het. Herman se laaste boek in die trilogie vertel in sy eie woorde die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang dit bring NOSTALGIE. En om met kos 'n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. NOSTALGIE is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig. NOSTALGIE bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung