Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.02.2024
Verlag
Manchester University PressSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
873 KB
EAN
9781779875068
Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir 'n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op 'n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.
Daar ontmoet sy 'n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná 'n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat 'n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ...
Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.