Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.10.2025
Verlag
University Press Of MississippiSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
3610 KB
EAN
9781779875969
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat 'n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van 'n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf.
Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar 'n ondeurdagte keuse dryf 'n wig tussen hulle.
Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met 'n doelskop verower?

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.