Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
ab 18 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
30.07.2025
Verlag
Johan CrousSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
782 KB
EAN
9798231006953
Koen Venter vlug na 'n egskeiding. Hy wil van voor af begin. Hy wyk na die platteland.
Marli Du Toit is oorgewig en sy is van mening dat sy vêr van mooi is. Geen man het haar nog ooit uitgevra nie. Sy werk hard daaraan om gewig te verloor.
Haar pa verkoop hul plaas, maar hulle bly daar aan terwyl haar pa vir hul nuwe werkgewer werk.
Een aand ontmoet sy hul nuwe werkgewer Koen. Hy is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. Hy vra haar uit om saam met hom op sy motorfiets te ry. Hy het die mooiste glimlag.
Liefdesverhaal wat tonele van seks bevat.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung