Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
12.11.2025
Verlag
NalediSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
195 KB
EAN
9798232825393
Annemarie lê Roux skryf met insig oor die twee d's - depressie en demensie. Sy deel haar ervaring van hierdie siektes openlik met haar lesers. Sy gee agtergrond, waardevolle wenke vir lyers en versorgers, maar bowenal gee sy hoop. Die gevallestudies wat sy aanhaal, getuig van die grondige kennis van 'n vrou wat baie moes opoffer a.g.v. haar siekte, maar steeds die pad daarmee saam dapper aandurf.
Alhoewel die 2 d's dikwels dansmaats is, hoef dit nie die einde van lig en vreugde te wees nie. Wanneer die siektes betyds en met die regte sorg behandel word, kan lyers steeds vol en betekenisvolle lewens leef. Selfs in die uitdagendste tye is liefde, ondersteuning en sorg waardevolle ankers aan HOOP wat nooit oorweldig kan word nie.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.