Totdat die vet vrou sing... alternatiewe operagids
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 2.50
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
11.11.2025
Verlag
Adele ReyndersSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
187 KB
EAN
9798232505011
'n Liefdesverhaal van 'n vrou wat eers laat in haar lewe die regte een ontmoet, want ja, die boek het 'n gelukkige einde, glo dit as jy kan.
My stoutste boek van alle tye, geinspireer deur die stories van die beroemde operas. So as jy nie van stout en suggestief hou nie, moenie lees nie. Operagids is die storie van 'n Vrou wat graag soos ons eie Mimi daar anderkant in Wene wou gaan sing, maar dit het nie gemaak het nie. Nou leef sy elke dag asof dit 'n storie van die operas is... Of so iets.
Leonore wil graag trou voor haar vyftigste verjaarsdag. Maar mans is skaars. Sy het haar oog op iemand, maar helaas. Hy is getroud.
Ek het groot pret gehad terwyl ek die boek geskryf het!
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung