Leer my lees (Vlak 5 Boek 3): Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 3.40
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
8 - 9 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
15.11.2025
Verlag
Bonnier Books UKSeitenzahl
20 (Printausgabe)
Dateigröße
13147 KB
EAN
9780637011891
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.