Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.09.2012
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
296 (Printausgabe)
Dateigröße
2246 KB
EAN
9780799357875
Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die waardevolle juweliersware word nie gesteel nie, maar net daar opgelos in 'n bak met suur, koningswater, soos dit genoem word. Die inbrekers laat 'n raaiselagtige handtekening agter: 'n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as "die vierkant van die tempelridders". Dit word gou vir kommissaris Pieter van In duidelik dat Degroof weet wie op hom wraak wil neem. Vreemd genoeg doen Degroof alles in sy vermoë om die polisie-ondersoek te dwarsboom. Tot sy enigste kleinseun ontvoer word en die ontvoerders 'n besonder bisarre eis stel in ruil vir sy vrylating... Stukkie vir stukkie ontrafel Van In, bygestaan deur sersant Versavel en die uiters aantreklike verteenwoordiger van Justisie, Hannelore Martens, die duistere verlede van Ludovic Degroof.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.