Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.05.2015
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
160 (Printausgabe)
Dateigröße
2107 KB
EAN
9780799376081
Die gramadoelas.
Die gatkant van die wêreld.
Kepeke.
Jenna het geen idee waar dié Kalahari-dorpie sy naam vandaan kry nie, want die woord "kepeke" beteken glo "baie". En hier is nie baie van enige iets nie. Behalwe sand. En klipperige grondpaaie. Hoe op aarde kon haar pa haar dwing om hierheen te trek? Selfs die ouens is vreemd.
Maar kort voor lank kom Jenna agter dat daar baie meer in Kepeke se stil stofstrate aangaan as wat sy aanvanklik vermoed het.
Watter onheilighede broei by Abdoel se kafee en wat beteken die geheimsinnige boodskap wat hy vir haar op 'n stukkie papier skryf?
Sal Freek se droom om die dorp se N/u-erfenis te bewaar, ooit bewaarheid word?
Hoekom wil niemand 'n woord rep oor die dorp se jong meisies wat soms vir lang tye verdwyn nie?
En dan is daar die aantreklike Richard vertrou wat haar knieë lam maak maar kan sy hom regtig vertrou?
'n Boeiende jeugroman wat enersyds 'n blik bied op die realiteite wat jong mense op 'n klein, plattelandse gemeenskap in die gesig staar, maar terselfdertyd ook 'n ver-maaklike verslag is van 'n jong, bedorwe stadsmeisie se ervaring van eerste liefde en haar ontdekking van haar kulturele erfenis.

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.