Beschreibung
Produktdetails
Format
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Nein
Erscheinungsdatum
01.08.2016
Verlag
Quivertree PublicationsSeitenzahl
214 (Printausgabe)
Dateigröße
18329 KB
EAN
9781928209744
Met onmisbare staatmakerresepte uit die wenner van die 2015 "e;Sunday Times Cookbook of the Year Award"e;, The Low Carb Solutions for Diabetics, plus talle nuwe resepte wat jou lewe sal verander. My Low Carb-Kombuis is 'n maklike, toeganklike stap-vir-stap-gids tot 'n laekoolhidraat-lewenstyl. Dit verskaf riglyne oor watter kos om uit jou dieet te sny en wat om in te sluit vir optimale gesondheid en hope energie. Met meer as 50 watertandresepte, weeklikse maaltydplanne en inkopielyste om jou vinnig op dreef te kry!
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.