Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 18.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
06.08.2015
Verlag
Human & RousseauSeitenzahl
336 (Printausgabe)
Dateigröße
1295 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780798169479
Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in 'n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. Die romantiek, hoewel onkonvensioneel, is sterk aanwesig, en soos verwag kan word van Suid-Afrika se internasionaal gevierde misdaadskrywer bly spanning en intrige ook nie agterweë nie! Van eerste tot laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesplesier.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung