Vanaf die oomblik wat Ellannè en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die bosveld verhuis om 'n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan dié veearts skielik haar denke oorheers nie.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.