Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
07.01.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
208 (Printausgabe)
Dateigröße
921 KB
EAN
9780799395228
Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger ... Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van 'n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt die verleidelike wildveearts Herman Schoeman na haar kyk. Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie ...
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.