Vywervrou: Lira
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
-
Verlag:LAPA Publishers
Fr. 17.90
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.01.2019
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
304 (Printausgabe)
Dateigröße
1205 KB
EAN
9780799394481
Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het.
Sy beland op Vywerbaai waar sy 'n winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie maar sy bly vasberade upcycle gaan sy haar lewe upcycle.
Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van 'n vierde maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar een met 'n sterwende vrou en 'n kind wat Lira haat.
Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel maar hou ook 'n waarskuwing in: Ter wille van sy kinders sal 'n man sy taaibosspies deur 'n vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet.
Maar soos haar vriendin Corali sê: "Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man vrou of kind nie."
Vywervrou: Lira is die eerste in Chanette Paul se nuwe trilogie wat in 2019 sal verskyn. Die tweede titel is Vywervrou: Mirre en die derde: Vywervrou: Corali.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.