Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.07.2023
Verlag
University Of Pittsburgh PressSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
3480 KB
EAN
9780637004374
Twee jaar na die tragiese afsterwe van haar man, keer Liané Rautenbach terug na haar man se familieplaas, waar sy hartlik deur sy familie ontvang word. Veral haar oorlede man se broer, Mauritz. Hy gaan uit sy pad om haar tuis te laat voel.
Mauritz met sy helderblou oë, het die manier om haar hart wild te laat bokspring en kort voor lank moet sy aan haarself erken sy is verlief op hom, maar glo hy het net sy broer se verpligtinge op hom geneem. Sy probeer hom op 'n afstand hou, want sy het nie net haarself om aan te dink nie, maar ook haar kinders.
Wanneer Mauritz haar egter soen, verdwyn al die redes waarom sy hom op 'n afstand moet hou. Sy is boonop onseker of Mauritz, net soos haar oorlede man, ook dalk ontrou kan wees aan haar. Kan Mauritz 'n lewe sonder ontrou vir haar bied of gaan haar onsekerheid in die pad van liefde staan?

Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.